\r\n \r\n Dag!
Ons is genomineer vir \'n Vonk Afrikaanse Musiektoekenning of wat...
Hierdie week kan jy stem vir ons in die kategorie "Beste Groep Album" Doen dit deur die volgende te doen :)
SMS BGrpA 7 en jou naam na 35584.
Dankie!
Drukkies is IN so deel dit UIT!\r\n
\r\n
Glaskas Fanpage op Facebook - Kliek hier!\r\n
\r\n\r\n\r\n\r\n');