document.write('\r\n\r\n
Engele wat Skree
\r\n\r\n
\r\n \r\n Ons nuwe CD, Engele wat Skree, is klaar en op die rakke van alle goeie musiekwinkels. Maak iemand se kersfees en kry \'n kopie of twee vir daai iemand spesiaal.

Meer inligting later na ons Desember toer.

\r\n
\r\n Bestel by Kalahari.net\r\n
\r\n\r\n
Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol
\r\n\r\n
\r\n \r\n "Glaskas se debuut album Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol is nou beskikbaar nadat Jan Blohm vir Glaskas gehelp het om die droom van die album op die been te kry. Die groep se klank word hoofsaaklik belnvloed deur style soos grunge, blues rock (Jimi Hendrix) en selfs\'n bietjie Afrika musiek, maar die musiek het ook \'n rustige kant. Die liedjies op die album handel oor verskillende temas. Daar is liedjies oor persoonlike ervaringe, aktuele sake, stories en die rustiger liefdesliedjies. Al die liedjies is geskryf deur Deon Meiring, die vokalis en kitaarspeler."

"With a sound possibly inspired by the likes of Fokofpolisiekar, this young SA band recently released their first album, Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol. The 12 original Afrikaans tracks are all mostly mellow alternative rock with lots of ballads and lots of love songs."
\r\n
\r\n AmazonMP3\r\n
\r\n\r\n\r\n\r\n');